VLS 144 - Hoofstuk 7 - Vervoerekonomie PDF
Document Details
Uploaded by LongLastingDivisionism8092
Tags
Summary
This document is an introduction to transport economics focusing on international trade and freight distribution.
Full Transcript
Vervoerekonomie: Internasionale handel en vragdistribusie Internasionale handel en vragdistribusie Konsep 1: Oorgrens vervoer...
Vervoerekonomie: Internasionale handel en vragdistribusie Internasionale handel en vragdistribusie Konsep 1: Oorgrens vervoer Konsep 2: Vervoer, globalisering en Hoofstuk 7: internasionale handel Konsep 3: Kommoditeitskettings en vragvervoer Konsep 4: Logistiek en vragdistribusie 6. Internasionale handel en vragdistribusie INLEIDING – Globalisering, handel en vrag is interverbandhoudend en betrek ‘n mobiliteitskaal wat oor nasies en dikwels oor kontinente strek. – Transnasionale mobiliteit is ondergeskik aan verskeie geopolitiese oorwegings, soos wie beheer die handelsroetes en watter vorme van mededinging en samewerking het ontstaan met die uitgebreide verhoudings – Prosesse wat verband hou met ekonomiese integrasie, die fragmentering van produksiesisteme as gevolg van uitkontraktering en aflandigheid is interafhanklik en het die daarstel van globale kommoditeitskettings, van die ekstraksie van grondstowwe, vervaardiging, tot finale verbruik , bevoordeel. – Dit vereis ‘n kennis van logistiek en die toenemende vlak van integrasie tussen produksie, distribusie en verbruik. 6. Internasionale handel en vragdistribusie Konsep 1 – Oorgrens vervoer “Transborder and crossborder vervoer” Internasionale vervoer – Internasionale vervoersisteme is onder toenemende druk om in die addisionele vraag na vragvolume en die afstand waaroor vrag vervoer word, te ondersteun. – Dit sou nie kon plaasvind sonder die aansienlike tegniese verbeterings meegebring het dat groter hoeveelhede passasiers en vrag vervoer kon word, en dit vinniger en meer doeltreffend. – Min ander tegniese verbeterings ander as behouering het meer bygedra tot die omgewing van toenemende mobiliteit van vrag. – Gevolglik word na vervoer verwys as die die faktor wat dit moontlik maak en wat nie noodwendig die oorsaak van internasionale handel is nie, maar sonder sy kapasiteit en doelmatigheid sou globalisering nie kon plaasvind nie. 6. Internasionale handel en vragdistribusie Vervoerinfrastruktuur: Gemoeid met die fisiese infrastruktuur soos terminale, voertuie en netwerke. Doelmatighede of tekortkominge in vervoerinfrastruktuur sal internasionale handel òf bevorder òf beperk. Ongeveer die helfte van alle globale handel vind plaas tussen liggings wat verder as 3 000 km van mekaar is. 6. Internasionale handel en vragdistribusie – Vervoerkettings moet gevestig word om hierdie vloei te diens, wat die belangrikheid van intermodale vervoermodusse en terminale op strategiese ligings verder versterk (Figure 5.3: International trade, transportation chains and flows). – Die fisiese realisering van internasionale handel vereis ‘n vervoerketting. International Trade, Transportation Chains and Flows International Trade Origin Destination A Custom Procedures B Transport Chain Decomposition Rail Maritime Road A B Composition Transshipment Customs Physical Flows Port Distribution Center A B Rail Yard Transshipment Hub Copyright © 1998-2015, Dr. Jean-Paul Rodrigue, Dept. of Global Studies & Geography, Hofstra University. For personal or classroom use ONLY. This material (including graphics) is not public domain and cannot be published, in whole or in part, in ANY form (printed or electronic) and on any media without consent. This includes conference presentations. Permission MUST be requested prior to use. 6. Internasionale handel en vragdistribusie – Tussen die menige verskillende vervoermodusse is twee spesifiek gemoeid met internasionale handel: Hawens en maritieme skeepvaart. Die belangrikheid van maritieme vervoer in globale vraghandel is onmiskenbaar, spesifiek in tonnemaat , aangesien dit ongeveer 90% van die globale handel hanteer. Lughawens en lugvervoer. Alhoewel lugvervoer ‘n klein gedeelte van vrag in terme van tonnemaat vervoer (0,2% van die totale tonnemaat) in vergelyking met maritieme vervoer, is sy belangrikkheid in terme van totale waarde baie meer betekenisvol: 15% van die globale handel. Internasionale lugvrag is 70 keer meer waardevol as sy maritieme vennoot en 30 keer meer waardevol as die vrag wat oor die land vervoer word. – Pad- en Spoorvervoermodusse neig om ‘n meer marginale gedeelte van internasionale vervoer te okkupeer aangesien hulle, bo alles, modusse vir nasionale of streeksvervoerdienste is. 6. Internasionale handel en vragdistribusie Internasionale vervoer en geopolitiek Vroeer jare – oorloë ontstaan om beheer oor handels roetes, minerale en energie bronne ens te kry. Die geopolitiek van internasionale vervoer kan vanuit vyf perspektiewe oorweeg word: – Verowering. Vervoer tegnologie was aanvanklik 'n middel om oseane, gebiede en hulpbronne te beheer en te oorwin. Europa – see roetes; Afrika - kolonialisme – Kompetisie. Internasionale vervoer is 'n middel om mee te ding op die globale ekonomie. – Jurisdiksie. Alle soewereine nasies het jurisdiksie oor hul gebiede, insluitend interne waterliggame soos mere en riviere as hulle nie as 'n grens met 'n ander nasie optree nie. eksklusiewe ekonomiese sone (EEZ) – Samewerking. Alhoewel internasionale vervoer hoofsaaklik mededinging behels, is gemeenskaplike belange natuurlik gunstig vir ooreenkomste oor verskillende aspekte wat toegang tot infrastruktuur of standaarde betref. – Sekuriteit. Die beheer van strategiese plekke is ook 'n belangrike deel van internasionale vervoer, hoofsaaklik om kwesbaarheid vir ontwrigting te verminder en nasionale veiligheid te verbeter. US – buitelandse beleid verskuif om strategiese plekke in oliehandel 6. Internasionale handel en vragdistribusie Grense Grense – struikelblok tot beweging van passasiers en vrag – Deesdae – tarief beperkings val en tegnologie help met identifikasie en waarneming (surveillance) – Kommer oor die kwessies van internasionale terrorisme en onwettige immigrasie het daartoe gelei dat sommige state aan hulle grense steeds meer aandag gee. – v Source:http://knowyourmeme.com/photo s/1239251-donald-trumps-wall 6. Internasionale handel en vragdistribusie Oorgrens “Crossborder” vervoer – Die aktiwiteite, infrastruktuur en vloei wat die vervoer van passasiers en vrag oor 'n internasionale grens verseker. – Kan gefasiliteer, gemonitor, beheer en selfs voorkom word. Voorsiening van vervoer dienste in ‘n ander land kan die volgende probleme opbring: – 1: die nakoming van tegniese standaarde vir vervoeroperateurs, wat tussen die twee lande kan wissel. Spoor guages – 2: “Cabotage restrictions” wat die vermoë van vervoerverskaffers beperk om hul dienste in 'n vreemde land te verkoop. Leë terugritte (mag vervoer van een land na ander, maar nie noodwendig terug nie) 6. Internasionale handel en vragdistribusie Crossborder vervoer Ekonomiese integrasie prosesse soos handelsooreenkomste en doeane- unies het grootliks bygedra tot die groeiende vloei van vragvloeie oor die grense Tog beïnvloed grense steeds die vragverspreidingsprosesse. Die 3 mees algemene grens-effekte is: – Versperring. Verwys na 'n konvensionele grens-effek waar 'n verandering in jurisdiksie 'n skielike wrywingseffek impliseer. – Bedryfskoste verskille. Aangesien grense 'n verandering in jurisdiksie toon, het daardie jurisdiksies gewoonlik verskille in bedryfskoste soos arbeid, grondwaarde, energie en belastingvlakke. – Poort (“Gateway”). Vervoernetwerke word dikwels beperk om spesifieke poorte te gebruik om van een jurisdiksie na 'n ander te gaan. Dit skep 'n konvergensie-effek op netwerke en strome waar die grens die geleentheid bied om die verskepings te konsolideer of te dekonsolideer. Bevorder opstel van hoëkapasiteitskorridors Die effek van grense op vragdistribusie Figuur 6.2; page 212 Internasionale handel en vragdistribusie Konsep 1: Oorgrens vervoer Konsep 2: Vervoer, globalisering en Hoofstuk 7: internasionale handel Konsep 3: Kommoditeitskettings en vragvervoer Konsep 4: Logistiek en vragdistribusie 6. Internasionale handel en vragdistribusie Konsep 2 – Vervoer, globalisering en internasionale handel 6.2.1 Die vloeie van globalisering – In ‘n globale ekonomie is geen land selfversorgend nie Elkeen is betrokke op verskillende vlakke – In handel om te verkoop wat hy geproduseer het – Om te verkry wat hy kort, en – Om meer doeltreffend in sommige ekonomiese sektore as sy handelsvennote te produseer 6. Internasionale handel en vragdistribusie – Die globalisering van produksie is samelopend met die globalisering van handel aangesien die een nie sonder die ander kan funksioneer nie. – Die proses van internasionale handel is gefasiliteer deur groot veranderinge in die vervoersektor – Sien: Figure 6.3: Economic rationale for trade Economic Rationale of Trade Country 1 Country 1 Country 2 Country 2 Country 3 Country 3 Country 4 Country 4 Without Trade With Trade Small national markets. Increased competition. Limited economies of scale. Economies of scale. High prices and near Specialization. monopoly. Lower prices. Limited product diversity. Interdependencies Different standards. Copyright © 1998-2015, Dr. Jean-Paul Rodrigue, Dept. of Global Studies & Geography, Hofstra University. For personal or classroom use ONLY. This material (including graphics) is not public domain and cannot be published, in whole or in part, in ANY form (printed or electronic) and on any media without consent. This includes conference presentations. Permission MUST be requested prior to use. 6. Internasionale handel en vragdistribusie Die instelling van die hedendaagse globale handelstelsel Internasionale handel, beide in terme van waarde en tonnemaat, is 'n groeiende tendens in die wêreldekonomie. Nasies dryf nie handel – meestal tussen korporasies met die eindprodukte wat in meerderheid deur individue verbruik word. Die opkoms van die huidige struktuur van globale handel kan hoofsaaklik in drie hooffases geartikuleer word: – Eerste fase (onbeweeglike produksiefaktore) -