Biologie Eksamen Vraestel 1 Nov 2024 PDF
Document Details
![WarmheartedGardenia](https://quizgecko.com/images/avatars/avatar-19.webp)
Uploaded by WarmheartedGardenia
2024
Tags
Summary
Hierdie dokument is 'n biologie eksamen vraestel vir November 2024. Dit dek die prosesse van vertering, absorpsie en vervoer van voedingstowwe in die menslike liggaam.
Full Transcript
Biologie eksamen: nov 2024 vraestel 1 BLADSYE: - 2.13 -- 2.16 - 2.28 - 2.31 -- 2.39 - 2.42 -- 2.49 - 2.49 -- 2.51 [VERTERING:] [Meganiese vertering:] +-----------------------------------------------------------------------+ | 1. Kouproses: mastikasie...
Biologie eksamen: nov 2024 vraestel 1 BLADSYE: - 2.13 -- 2.16 - 2.28 - 2.31 -- 2.39 - 2.42 -- 2.49 - 2.49 -- 2.51 [VERTERING:] [Meganiese vertering:] +-----------------------------------------------------------------------+ | 1. Kouproses: mastikasie | | | | 2. Bolusvorming: tong en speeksel meng en vorm n bolus, die | | slukproses begin wanneer die tong die bolus deur die tong tot die | | farinks tot die esofgus | | | | 3. Karringbewegings: sametrekking en verslapping vir spiere in die | | maagwand. Bolus meng met ensieme in die maagsap | | | | 4. Peristaltiese bewegings | +-----------------------------------------------------------------------+ [Chemiese vertering: ] ------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------- Die afbreek van groot, onoplosbare molekules in voedsel na kleiner, oplosbare molekules deir die toevoeging van water \-\-- kataboliese proses bekend as HIDROLISE en kan slegs verloop deur ensieme wat dit kataliseer ------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------- H~2~O Verteringsensiem Onoplosbare molekules klein oplosbare molekules +-----------------------------------------------------------------------+ | - Dien as n smeermiddel en vergemaklik die kou en slukproses | | | | - Dit dien as oplosmiddel vir verteerde voedsel | | | | - Dit vervoer verteerde voedsel | | | | - Dit is die medium waarin verteringsreaksies plaasvind | | | | - Dis die reagens vir hidrolise | +-----------------------------------------------------------------------+ [ROL VAN WATER TYDENS VERTERING:] [ABSORPSIE:] In die dunderm(meestal). Verteerde voedsel is oplosbaar hier en reg om na bloed geabsorbeer word -------------------------------------------------------------------------------------------------- ![](media/image2.png)[Dunderm aanpassings:] +-----------------------------------------------------------------------+ | - Lengte verseker voedsel bly lank daarin en dus genoeg tyd vir | | maks absorpsie | | | | - Mukosa van dundermwand besit dwarsvoue en miljoene villi wat | | absorpsie oppervlak vergroot (slegs villi absorbeer die oplosbare | | voedingstowwe) | +-----------------------------------------------------------------------+ +-----------------------------------------------------------------------+ | - Kolomepiteelselle op villi is slegs een laag en dus is diffusie | | vergemaklik en vinnig | | | | - Voorsien van kapilere bloedvate vir absorpsie van GLUKOSE, | | VIITAMINES, MINETRAAL SOUTE EN WATER | | | | - Villi het sentrale chylvat wat vette absorbeer | +-----------------------------------------------------------------------+ [ Villi aanpassings:] +-----------------------------------------------------------------------+ | - Bekerselle in kolomepiteelselle skei mukus af waarin | | voedselstowwwe oplos | | | | - Kolomepiteelselle het baie mitochondria wat energie verskaf vir | | vervoer | | | | Mikrovilli op kolomselle vergroot absorpsie opp | +-----------------------------------------------------------------------+ [Absorpsie proses:] +-----------------------------------------------------------------------+ | - Eindprodukte van vertering: glukose, aminosure, vetsure en | | gliserol | | | | | | | | - GLUKOSE: vanaf koolhidraaatvertering tot kap bloedvate v villi | | geabsorbeer | | | | - AMINOSURE: vanaf proteienvertering tot kap bloedvate geabsorbeer | | | | - GLISEROL EN VETSURE: vanaf lipiedvertering word met galsoute deur | | diffusie tot chylvat geabsorbeer. | | | | - VITAMINE: passief---vetoplosbare vitamines ( A D E K) tot in kap | | bloedvate terwyl wateroplosbare vitamines (B, C) passief met | | draermolekules geabsorbeer | | | | - MINERAAL SOUTE: aktief met h2o en ATP O F passief tot in kap | | bloedvate geabsorbeer | | | | - WATER: deur osmose (wtaer van hoe komstntrasie buite iets tot lae | | konsentrasie binne iets) in kap bloedvate geabsorbeer | +-----------------------------------------------------------------------+ +-----------------------------------------------------------------------+ | V[ervoer van geabsorbeerde voedingstowwe:] | +=======================================================================+ | - Glukose, aminosure, vitamines, mineraal soute en water word deur | | die kap bloedvate in villi geabsorbeer | | | | - Kap bloedvate vloei saam en vorm groter vene wat in LEWERPOORTAAR | | open wat geabsorbeerde voedingstowwe na lewer vervoer | | | | - In die lewer: | | | | | | | | - Meeste glukose na glikagon omgeskakel en geberg | | | | - Oortollige aminosure deamineer na ureum en glukose | | | | | | | | - Ureum na niere gevat en as urine uitgeskei | | | | - Extra glukose en aminosure verlaat lewer deur lewerare en deur | | vena cava inferior na hart en res van liggaam | +-----------------------------------------------------------------------+ [Assimilasie: (]voedingstowwe van bloed na ligg) [Egestie:] +-----------------------------------------------------------------------+ | - Groot hoeveelhede water word uit die halfsoliede afval in kolon | | geabsorbeer. Maak inhoud minder vloeibaar | | | | - Onverteerde of onverteerbare reste tydelik in rektum geberg | | | | - Spiersametrekkings van rektum en ontspanning van ringspier van | | die anus veroorsaak dat feses na buite uitgewerp word | | | | - Ruvesel (sellulose, lignien en pektien) is NB vir doeltreffende | | funksionering van spysverteringskanaal deurdat dit: | | | | | | | | - Peristalse bevordering -- verminder deurgangstyd | | | | - Hardlywigheid en aambeie voorkom | | | | - Feses sagter maak om ontlasting/defekasie te vergemaklik | +-----------------------------------------------------------------------+ [Homeostase]: +-----------------------------------------------------------------------+ | - Die handhawing van n konstante interne omgewing in die liggaam | | | | - Beheer van die volgende is NB: | | | | | | | | - Glukosekonsentrasie | | | | - Waterkonsentrasie | | | | - CO2- en O2- konsentrasie | | | | - pH | | | | - temp. | +-----------------------------------------------------------------------+ [Hormonale beheer van glukosekonsentrasie in die bloed] +-----------------------------------------------------------------------+ | - hormone: insulien en glukagon wat deur eilandjies van Langerhans | | in pankreas afgeskei word beheer bloed se glukose konsentraise | | | | - [bloedglukose vlakke is bo normaal]: | | | | | | | | - beta selle van die eilandjies van langerhans neem styging waar en | | reaggeer deur insulien in die bloed af te skei | | | | - insullien stimuleer: | | | | | | | | - die absorpsie van gllukose vanuit die bloed na die liggaamselle | | | | - die omskakeling van glukose na glikagon in die lewer en spiere | | | | | | | | - glukose vanuit bloed verwyder wat \[glukose\] laat daal | | | | - die daling word deur die beta selle waargeneem en die afskeiding | | van insulien word inhibeer | | | | | | | | - [bloedglukosevlakke is onder normaal:] | | | | | | | | - alfa selle van eilandjies van langerhans neem dit waar en reageer | | deur glukagon in die bloed af te skei | | | | - glukagon stimuleer die omskakeling van glikogeen tot glukose in | | die lewer en spiere | | | | - glukose word in die bloed vrygestel, wat die \[glukose\] laat | | styg | | | | - die styging word deur alfa-selle waargeneem en die afskeiding van | | glukagon word inhibeer | | | | | | | | - insulien en glukagon is antagonsiese hormone wat t.o uitwerkings | | in die liggaan teweebring (homeostase beheer) | +-----------------------------------------------------------------------+ [Gaswisseling:] +-----------------------------------------------------------------------+ | - [Asemhalin]g---die maganiese proses waartydens lug in | | en uit die longe beweeg | | | | - [Gaswisseling]---die uitruiling van suurstof en | | koolstofdioksied oor n gaswisselingsoppervlak | | | | - [Selrespirasie]---die geleidelike vrystelling van | | energie uit organiese verbindings (glukose) in die | | teenwoordigheid van suurstof | | | | [Noodsaaklikheid van gaswisseling: ] | | | | - Hooffunksie van asemhalingstelsel is om suurstof uit die | | atmosfeer op te neem en aan selle beskikbaar te stel vir | | selrespirasie | | | | - Koolstofdioksied deur selle vrygestel in respirasie en deur | | gaswisseling verwyder | | | | - Verhoogde (CO~2~) kan liggaam se pH van liggaamsvloeistowwe | | gevaarlik laat daal | +-----------------------------------------------------------------------+ GROOT: vir soveel moontlike gaswisseling kan plaasvind -------------------------------------------------------- DUN: vir vinnige en maklike diffusie KLAM: gasse diffundeer deur die membraan VERVOERSTELSEL: doeltreffende vervoer van gasse GOED BESKERM:dun en delikaat --------------------------------------------------------------------------------------------------- [DIFFUSIE:] beweging van molekules van hoe tot lae konsentrasie tot dit ewewig bereik --------------------------------------------------------------------------------------------------- ![](media/image4.jpeg)*[Vereistes van n doeltreffende gaswisselingsoppervlak]*: [Menslike Gaswisseling:] ![](media/image6.jpeg) [LUGGANGE:] +-----------------------------------+-----------------------------------+ | Neusholtes | - 2 uitwendige neusopeninge lei | | | na 2 neusholtes deur septum | | | geskei | | | | | | - Haatjies filtreer groter | | | stofdeeltjies uit ingeasemde | | | lug | | | | | | - Elke neusholte verdeel in 3 | | | gange deur turbinaatbene | | | | | | - Slymvlies bestaan uit | | | gesilieerde kolomepiteelselle | | | in holtes | | | | | | | | | | | | - Slym het kapillere bloedvate | | | om inkomende lug te verwarm | | | | | | - Bekerselle skei slym af wat: | | | | | | | | | | | | - Stofdeeltjies en kieme opvang | | | | | | - Antisepties: voorkom meer | | | kieme | | | | | | - Maak inkomende lug vogtig: | | | sodat gaswisselingsopp. | | | Uitdroog | | | | | | | | | | | | - Silia op kolomselle voer | | | voortdurende swaaibewegings | | | uit in die rigting weg vanaf | | | die longe. Stofbelaaide slym | | | word uitgevoer | +===================================+===================================+ | Farinks (keel) | - Neusholtes open hier | | | | | | - Lei na tweee openinge: | | | | | | | | | | | | - Glottis -- opening tot tragea | | | | | | - Opening tot esofagus | | | (slukderm) | | | | | | | | | | | | - Het ook slymvlies | +-----------------------------------+-----------------------------------+ | Tragea (lugpyp) | - Lang buisvormig 12cm lank aan | | | voorkant van esofagus | | | | | | - Bo tragea is larinks | | | (strottehoof) wat stembande | | | huisves | | | | | | - Bokant van larinks is | | | epiglottis \[sluit | | | glottis---opening na | | | tragea---gedurende | | | slukproses\] | | | | | | - C-vormige kraakbeen ringe: | | | versterk en hou oop en bedek | | | met onwillikeurige | | | spierweefsel wat esofagus in | | | staat stel om te rek as | | | voedsel afbeweeg | | | | | | - Met slymvlies van | | | gesillieerde kolomepiteel | | | uitgevoer (stof en kieme | | | vasvang en deur silia tot | | | farinks gevoer) | +-----------------------------------+-----------------------------------+ | Brongi+brongioli | - Slymvlies uitgevoer en het | | | o-vormige kraakbeenringe | | | | | | - Elke brongus eindig in | | | brongioli wat in n | | | infidibulum \[groepe | | | alveoli\] eindig | +-----------------------------------+-----------------------------------+ [Aanpassings van die LUGGANGE:] +-----------------------------------+-----------------------------------+ | UITWENDIGE BOU | INWENDIGE BOU | +===================================+===================================+ | - 12 paar ribbe | - Vertak in brongi | | | | | - Regterlong \[3 lobbe\] | - Wande van alveoli is dun en | | Linkerlong \[2 lobbe\] | bestaan uit n enkele laag | | | plaveiselepiteel | | - Dubbele membraan= pleura | | | | - Alveoli deur kap. Bloedfate | | - Vloeistof tussen membrane -- | omring en wande bestaan uit | | interpleurale vloeistof | plaveiselepiteel (endoteel) | +-----------------------------------+-----------------------------------+ ![](media/image8.jpeg)[LONGE:] Venule = o2-arm \[kap. Bloedvate \> venule \> pulmonere venes\] Arteriool = o2-ryk \[arteriool \> pulmonere arteries \> aorta\] [ ] [}Aanpassings van die longe: (links)] [ASEMHALINGSPIERE:] +-----------------------------------------------------------------------+ | - Diafragma: | | | | | | | | - Koepelvormige spierplaat en skei bors- en buikholte | | | | | | | | - Tussenribspiere: | | | | | | | | - Uitwendig en inwendig | +-----------------------------------------------------------------------+ [Ventilasie van die longe:] +-----------------------------------------------------------------------+ | - Beweging van lug tussen die atmosfeer en die lug in borsholte en | | longe | | | | - FASES: | | | | | | | | - Inaseming: a k t i e w e p r o s e s | | | | 1. Diafragma trek saam en word platter | | | | 2. Borsholte vergroot van bo na onder en kant tot kant + voor na | | agter | | | | 3. Uitwendige tussenribspiere trek saam en ribbes beweeg op en uit | | | | 4. Abdominale spiere verslap \> buikholte druk ingewandes af deur | | diafragma | | | | 5. Totale volume in borsholte neem toe | | | | Druk in holte en longe verlaag | | | | Elastiese longe sit uit | | | | Atmosferiese druk is hoer as druk in die borsholte dus stroom | | O2-ryke lug longe binne | | | | - Uitaseming: p a s s i e w e p r o s e s | | | | 1. Diafragma verslap en word koepelvormig | | | | 2. Borsholte verklein van bo na onder, kant tot kant en voor na | | agter | | | | 3. Uitwendige tussenribspiere verslap en ribbes beweeg af en | | inwaarts | | | | 4. Totale volume in holte verklein | | | | 5. Druk in borsholte en longe is hoer as atmosferiese druk dus | | stroom CO2-lug uit longe | | | | - As jy fluit,nies,hoes of skree: | | | | | | | | - Uitaseming word geforseerd en raak aktiewe proses | | | | - Inwendige tussenribspiere trek saam en longe beweeg verder | | inwaarts | | | | - Abdominale spiere trek saam en ingewande teen diafragma gedruk | | dus beweeg dit verder op | | | | - Volume in borsholte nog verder verklein | | | | - Druk in borsholte verhoog geweldig | | | | - Lug uit longe geforseer en jy fluit, nies \... | +-----------------------------------------------------------------------+ ![](media/image10.png)[Gaswisseling:] +-----------------------------------------------------------------------+ | 1. isseling van O2 by alveoli | | | | 2. Vervoer O2 na weefsel | | | | 3. Wisseling van O2 by weefsel | | | | 4. Wisseling van CO2 by weefsel | | | | 5. Vervoer van CO2 na longe | | | | 6. Wisseling van CO2 by alveoli | | | | [GASWISSELING IN ALVEOLI:] | | | | - \[O2\] \-\-- alveoli \> bloed | | | | - \[CO2\] \-\-- alveoli \< bloed | | | | - [Wisseling van O2:] | | | | | | | | - Diffusiegradient tussen lug in alveoli en die bloed in kap. | | Bloedvate | | | | - O2 los in dun lagie vog (wat die alveoli uitvoer) op en | | diffundeer deur plaveiselepiteel vir alveoli en endoteelwande van | | kapilere bloedvate tot bloed | | | | | | | | - Wisseling van CO2: | | | | | | | | - CO2 diffundeer van bloed in kap. Bloedvate deur die endoteelwande | | daarvan en deur die dun plaveiselepiteellaag van alveoli tot die | | lug in die alveoli | +-----------------------------------------------------------------------+ [GASWISSELING IN DIE WEEFSELS:] +-----------------------------------------------------------------------+ | - [wisseling van O2] | | | | | | | | - Geoksineerde bloed bereik weefsel | | | | - Bloed in kap. Bloedvate besit hoer \[CO2\] as selle van weefsel | | | | - Diffusiegradient tussen bloed in kap. B en selle | | | | - O2 diffundeer deur die endoteellaag van die kap. Bloed tot in | | weefselvloeistof wat die selle omspoel tot in selle | | | | | | | | - [Wisseling van CO2] | | | | | | | | - \[CO2\] selle \> bloed in kap. Bloedvate | | | | - CO2 diffundeer van selle tot in weefselvloeistof vanwaar die tot | | in die bloed van kap bloedvate diffundeer | +-----------------------------------------------------------------------+ ![](media/image12.jpeg) +-----------------------------------------------------------------------+ | - [Vervoer van O2]: op 2 maniere na hart en weefsel | | vervoer | | | | | | | | - Grootste gedeelte wat na bloed in kap bloedvate diffundeer, | | verbind met HEMOGLOBIEN in rooibloedliggaampies om | | oksihemoglobien te vorm | | | | - Klein gedeelte los op in die bloedplasma | | | | | | | | - [Vervoer van CO2:] 3 maniere van weefsel na hart na | | longe | | | | | | | | - Grootste gedeelte verbind met water om eers koolsuur te vorm en | | dan te dissosieer en as BIKARBONAATIONE vervoer word | | | | - Gedeelte bind met hemogloebien om KARBAMINOHEMOGLOBIEN te vorm | | | | - Kleinte deeltjies los in bloedplasma op | +-----------------------------------------------------------------------+ [VERVOER VAN GASSE IN DIE BLOED:] [Uitwerking van oefening op die tempo en diepte van asemhaling:] +-----------------------------------------------------------------------+ | - Meer O2 nodig tydens oefening om energie vry te stel\...meer CO2 | | vrygestel en liggaam moet van meer ontslae raak. Tempo en diepte | | van asemhaling verhoog | | | | - Hartklop versnel om die O2-toevoer na spierweefsel en CO2-wegvoer | | te verhoog | | | | [Beheersentrums van die asemhalingstempo en hartklop:] | | | | - Asenhalingsentrum: in die *medulla oblongata* beheer. Dit stuur | | senuwee-impulse na asemhalingspiere om saamtrekking of | | verslappingte versnel of vertraag | | | | Kardiovaskulere sentrum: ook in mendulla oblongata en beheer hartklop | +-----------------------------------------------------------------------+ +-----------------------------------------------------------------------+ | - Die totale volume lug wat die longe kan akkommodeer | | | | - Mens sin is 5liter | | | | - Normale asemhaling: getyvolume | | | | - Additionele lug in normale asememhaling: inasemingsreserwe volume | | | | - Additionele lug uit te asem: uitasemingsreserwe | | | | - Die twee reserwe volumes = vitale kapasiteit | | | | - Na uitasemingsreserwe is daar steeds lug in die longe: residuele | | volume en word nooit uitgeasem nie maar meng met ingeasemde lug | +-----------------------------------------------------------------------+ ![](media/image14.jpeg) [ Longkapasiteit:] [Homeostase beheer van asemhaling:] +-----------------------------------------------------------------------+ | - Sodra \[CO2\] in die bloed verhoog, stuur die chemoreseptore | | senuwee-impulse na die asemhalings- kariodvaskulere sentrums in | | die medulla ablongata van die brein | | | | - Die asemhalingsentrum stuur op sy beurt senuwee-impulse na die | | diafragma en tussenribspiere om sametrekking en verslapping te | | versnel | | | | - Die asemhalingstempo en -diepte verhoog dus en meer CO2-belaaide | | lug word uitgeasem | | | | - Die kardiovaskulere sentrum stuur senuwee-impulse na die | | hartspierweefsel en arteriole | | | | - Die hartkloptempo verhoog, die arteriole trek saam en die bloed | | vloei vinniger | | | | - CO2 word vinniger na die longe vervoer, vanwaar dit uitgeasem kan | | word | | | | - Die \[CO2\] in die bloed keer dus terug na normaal | +-----------------------------------------------------------------------+ +-----------------------------------------------------------------------+ | - Metabolisme: die sumtotaal van al chemiese reaksies wat in n sel | | plaasvind | | | | - Stikstofhoudende afvalstowwe: ureum, uriensuur, kreatinien | | | | - Ekskresie: die verwydering van metaboliese afvalstowwe | | | | - Egestie: die verwydering van onverteerde reste/stowwe | | | | - Sekresie: die skeiding van nuttige chemiese stowwe | | | | [EKSKRESIE BY DIE MENS:] | | | | - Metaboliese afvalstowwe diffundeer vanuit selle via | | weefselvloeistof na bloed in bloedvate | | | | - [VERSKILLENDE UITSKEIDINGSORGANE:] | | | | | | | | - [Longe]: skei CO2, waterdamp, hitte uit | | | | - [Niere] (skei urine uit) en [blaas] | | (oortollige water, minerale soute, stikstowhoudende afvalstowwe) | | | | - [Lewer en ingewande] \[ureum---word met die bloed na | | die niere vervoer en saam met urine uitgeskei. | | galpigmente---beland in die dunderm en word as gelsoute saam met | | feses uitgeskei\] | | | | - [Vel: skei sweet deur sweetkliere uit \[ sweet: oortolligr water, | | soute, klein hoeveelh ureum] | +-----------------------------------------------------------------------+ ![](media/image16.png)[Ekskresie: ] METABOLIESE AFVALSTOWWE OORSPRONG ------------------------- ---------------------------------------------------------- CO2 Selrespirasie Oortollige water Selrespirasie en deur inname van voedsel en vloeistowwe Ureum Deur deaminasie van oortollige aminosure in lewer gevorm Uriensuur Eindproduk van metabolisme van nukleiensure Kreatinien Uit kreatinienfosfaat in die selle gevorm Galpigmente Gedurende dei afbreek van hemoglobien in lewer gevorm [URIENSTELSEL VAN DIE MENS:] +-----------------------------------------------------------------------+ | [BOU VAN DIE NIER:] | | | | *[Uitwendig:]* | | | | - Donerrooi, boontjievormig | | | | - Adrenale klier bo op nier wat metabolisme help \[hormone\] | | | | *[Inwendig:]* | | | | - Bindweefsel= nierkapsel | | | | *[Mikroskopiese bou:]* | | | | - Elke nier is uit een miljoen nefrone | | | | - Nefron= die strukturele en funksionele eenhede van die nier | +-----------------------------------------------------------------------+ ![](media/image18.png)BOU VAN URIENSTELSEL: +-----------------------------------------------------------------------+ | [BOU VAN N NEFRON:] | | | | Liggaampie van malpighi: | | | | - In korteks van nier | | | | - Bestaan uit twee strukture: kapsel van bowman en die glomerulus | | \[filtrasie\] | | | | - Kap. Bloedvate van glomerulus bedek met n enkele endoteellaag mer | | poriee | | | | - Afferente arteriool vervoer bloed NA glomerulus en efferent | | vervoer bloed van glom WEG | | | | - Binnewand van kapsel van bowman betaan uit podosiete | | | | - Filtrasiesplete \[klein openinge\] is op podosiete | +-----------------------------------------------------------------------+ ![](media/image20.png) +-----------------------------------------------------------------------+ | Nefronbuis: | | | | - In korteks en medulla | | | | - Bestaan uit: proksimale kronkelbuis, Henle-boog, distale | | kronkelbuis | | | | - Proksimaal: in korteks na bowman enMet kubusepiteel uitgevoer | | | | - Henle-boog: dalend en stygend | | | | - Distale: in korteks en open in versamelbuis | | | | - Versamelbuise loop saam tot in buise van bellini \[vorm saam | | nierpiramides in nierkelke van nierbekken\] | +-----------------------------------------------------------------------+ +-----------------------------------------------------------------------+ | [BLOEDVOORSIENING VAN DIE NIER:] | | | | - Elke nier deur **nierarterie \[1\]** van bloed voorsien. Dit is n | | vertekking van aorta wat geoksineerde bloed aan nier voorsien met | | metab afvalstowwe in | | | | - Nierarterie dring nier by hilum binne | | | | - Kleinste vertakking is afferente arteriool in korteks na kapsel | | van bowman | | | | - Die **afferente arteriool \[2\]** verval in n kap netwerk in die | | **glomerulus \[4\]** wat in dei holte van die **kapsel van bowman | | \[3\]** pas | | | | - Efferente atretiool vertak en vorm n tweede netwerk: | | **peritibulere kapillere netwerk \[6\]** wat nefronbuis omring | | | | - \[6\] verenig en vorm venules en groter venes, wat uiteindelik | | die **niervene \[7\]** vorm, wat geDEoksineerde bloed sonder | | afvalstowwe vanaf nier via die **vena cava inferior \[8\]** na | | die hart neem | +-----------------------------------------------------------------------+ ![](media/image22.png) +-----------------------------------------------------------------------+ | [FUNKSIONERING VAN DIE NIER:] Hoofprosesse: | | | | 1. **[Ultrafiltrasie/ glomerulere filtrasie:]** | | | | - In liggaampies van Malpighi | | | | - Afferente atreriool het n groter deursnee as efferent. Dus | | verkeer bloed in glomerulus onder hoe druk | | | | - Ultrafyn filter: endoteel met poriee, podosietlaag met | | filtrasiesplete | | | | - Bloedliggaampies en plasmaproteiene is te groot om deur die | | filter te geen en bly agter in die kappilere bloedvate | | | | - glomerulere filtraat wat deurbeweeg bevat nuttige \[water, | | aminosure, glukose, vitamiene, mineraal soute\] en | | afvalstowwe \[ureum, uriensuur, kreatinien\] | | | | - bevorder filtrasie deur: 1. Hoe bloeddruk in die | | glomerulus 2. Groot fiiltrasie oppervlak 3. Deurdringbaarheid | | van die glomerulere membraan | +-----------------------------------------------------------------------+ +-----------------------------------------------------------------------+ | 2. **H[erabsorpsie en sekresie deur nefronbuis \[vn nuttige | | stowwe\]]** | | | | - In proksimale kronkelbuis word alle glukose, aminosure en | | wateroplosbare vitamine ten volle aktief geherabsorbeer tot | | in peritibulere kap. Bloedvate | | | | - Minerale soute word aktief herabsorbeer maar slegs | | gedeeltelik | | | | - 66% water word passief deur osmose uit die filtraat | | geherabsorbeer tot in die peritubulere kap bloedvate | | | | - [Herabsorpsie van water deur die henle-boog en distale | | kronkelbuis]: | | | | - Funksie van henle-boog is om te verseker dat die weefsel in | | medulla van die nier altyd n hoe \[Na\] besit en dus hipertoniese | | (soutgehalte) bly | | | | - Verhoogde \[ \] skep n waterpotensiaalgradient, wat passiewe | | osmose van water in die rigting van die medulla moontlik maak. | | Water beweeg weg van n hoe na lae waterpotensiaal | | | | - Dalende henle boog is deurlatend vir water en word passief | | onttrek deur osmose | | | | - Natruimione word aktief uit die stygende been tot in | | weefselvloeistof van die medulla gepomp | | | | - Hierdie proses benodig energie en staan bekend as natriumpomp. | | Chloriedione volg die natriumione passief | | | | - Geen water sal volg nie \[stygende been is ondeurdringbaar v | | water\] | | | | - Natriumione word stadig teruggevoer vanaf die medulla na die | | peritibulere kap bloedvate sodat medulla nie al souter word nie | | | | - Filtraat deur distale buis---verdere herabsorpsie van nuttige | | stowwe | | | | - Aktiewe herabsorpsie van Na-ione vind ook hier plaas sowel as | | passiewe herabsorpsie van water deur osmose | | | | - Water word dus bewaar, teruggeplaas in die bloedstroom en nie | | saam met die urine uitgeskei nie \-\-- Vanaf distale buis gaan | | die filtraat na die versamelbuis | +-----------------------------------------------------------------------+ ![](media/image24.png) +-----------------------------------------------------------------------+ | 3. **[Tubulere ekskresie:]** | | | | - Stowwe deur epiteel van die nefronbuis uit bloed in die | | peritibulere kap bloedvate onttrek en tot filtraat toegevoeg. | | Dus in die t.o rigting van heabsorpsie | | | | - Prosses in proksimale en distale buis | | | | - Waterstofione, kaliumione, kreatinien, ureum, dwelmmiddels, | | preserveermiddels, kleumiddels rn liggaamsvreemde stowwe word | | aktief tot die filtraat toegevoeg | | | | - [Vorming van urine:] | | | | - Filtraat vloei versamelbuise binne en word nou urine genoem | | | | - Verskeie versamelbuise verenig en worm buise van bellini wat | | nierpiramides vormwat in nierkelke uitmond | | | | - Urine vloei met ureter tot blaas | | | | - Urine word tydelik in blaas geberg | | | | - Van blaas na uretra buite gevoer = urinering | | | | - Tydens urinering speel beide willekeurige en onwillekeurige | | spiere n rol om die urine uit blaas vry te laat | | | | 4. **[Eliminasie:]** | | | | Samestelling van urine: | | | | - WATER: hoofkomponent en oplosmiddel | | | | - ANORGANIESE SOUTE | | | | - METABBOLIESE AFVALSTOWWE: ureum, uriensuur, kreatinien | | | | - LIGGAAMSVREEMDE STOWWE | +-----------------------------------------------------------------------+ [Homeostase beheer:] +-----------------------------------------------------------------------+ | 1. **[Regulering van pH in die bloed:]** | | | | - In distale buis gereguleer | | | | - pH te laag daal \[oormaat h+ ione\] vind sekresie van h+-ione | | vanuit die bloed na nefronbuis plaas | | | | - die oormaat ione is vanuit bloed verwyder, pH styg en keer terug | | na normaal | | | | - fosfaatverbindings kom in die filtraat voor, wat as n buffer dien | | deur met h+-ione in filtraat te verbind | | | | - ione word as waterstoffosfaatverbindings in urine uitgeskei | | | | - in die vorm voorkom dit dat die urine se pH te laag daal \[suur\] | | | | - as pH in bloed styg word minder ione vanuit bloed na nefronbuise | | gesekreteer en meer bikarbonaatione word vanuit bloed na | | nefronbuise gesekreteer | | | | 2. **[Regulering van soutkonsentrasie in die bloed:]** | | | | - Die hormoon aldosteroon \[ deur bynierkorteks afgeskei \] | | reguleer die \[natriumione\] en \[kaliumione\] in bloed | | | | - Wanneer \[natrium\] in bloed TE LAAG DAAL word bynierkorteks | | gestimuleer om meer aldosteroon af geskei | | | | - Meer natriumione word vanuit distale buis en versamelbuise tot in | | bloed in peritubulere kap bloedsvate geherabsorbeer | | | | - \[natriumione\] in bloed styg en minder natriumione word saam met | | urine uitgeskei | | | | - Wanneer \[natrium\] in bloed TE HOOG STYG word minder aldosteroon | | afgeskei | | | | - Minder nartiumione word uit nefronbuis geherabsorbeer | | | | - \[natriumione\] in bloed daal en meer natriumione word as deel | | van urine uitgeskei | | | | 3. **[Regulering van waterinhoud van bloed- | | osmoregulering:]** | | | | - ADH wat deur hipofise afgeskei word, reguleer waterinhoud v bloed | | | | - [Daling van waterinhoud in bloed:] | | | | | | | | - Op n warm dag, oefen, baie sweet en min vloeistowwe inneem daal | | inhoud | | | | - osmoreseptore in hipotalamus v die brein word gestimmuleer en | | meer ADH word deur hipofise in bloedstroom afgeskei | | | | - ADH maak wande van distale buis en die versamelbuise meer | | deurlaatbaar vir water | | | | - Meer water word dus geherabsorbeer vanuit die buise tot in bloed | | | | - Urine raak meer gekonsentreerd en volume daarvan verminder | | | | - Osmoreseptore stimuleer ook die dorssentrum in brein en meer | | vloeistof word ingeneem | | | | - Waterinhoud v bloed styg en keer terug na normaal | | | | | | | | - [Styging van waterinhoud in bloed:] | | | | | | | | - Op n koue dag wanneer n persoon onaktief is, min sweet of baie | | vloeistof inneem styg inhoud | | | | - Osmoreseptore in hipotalamus word nie gestimuleer | | | | - Minder ADH word deur hipofise afgeskei | | | | - Versamelbuise en distale buise raak minder deurlaatbaar vir water | | | | - Minder water word vanuit buise geherabsorbeer | | | | - Urine is minder \[ \] en volume daarvan verhoog | | | | - Groot hoeveelhede water word saam met urine uitgeskei | | | | - Waterinhoud v die bloed daal en keer terug na normaal | +-----------------------------------------------------------------------+ [FUNKSIES VAN DIE NIER:] - Uitskeiding van stikstofhoudende afvalstowwe - Regulering van waterinhoud \[osmoregulering\] - Regulering van soutkonsentrasie - Regulering van pH Geldigheid: dieselfde apparaat Betroubaarheid: meer lesings